Op reis na die verlede

Nieman(n)(d)(dt Genealogie

 

Hierdie is 'n poging om die nasate van Johann Niemann van Arendsee op te spoor en saam te vat in 'n genealogiese databasis


Om dit moontlik te maak vir alle lede van die NIEMANN familie om inligting te verskaf om sodoende, die bestaande inligting aan te vul en te korrigeer.


Enige inligting van enige aard, fotos, afskrifte van geboorte, doop,huwelikssertifikate sal verwelkom word.